Testimonials

"What an awesome experience to have Erin Palm as our wedding photographer. Everything was done so professionally. From the quotation and information before the wedding to being strictly on time and organized for every detail on the wedding day. Erin is such a warm, friendly and soft-hearted person and made us feel so at ease during our engagement shoot as well as the formal shoot on wedding day. We made jokes and had a great time...and through this she captured the most natural and beautiful pictures. Most of all...in the end...we didn't just get beautiful pictures from Erin Palm...we made lifelong friends. I would recommend her to anyone!!"
Michelle De Beer
"Wow!! Die mooiste troufoto’s waarvoor ons kon vra!! ‘n fotograaf wat mens gemaklik laat voel en die mooiste fotos neem!! Betyds en altyd bereid om die ekstra myl te stap! Jou werk is ongelooflik - Erin Palm is n moet vir enige geleentheid!!"
Karlien Lombaard
"Besonderse aandag aan detail, ongelooflik kreatief en baie flink diens. Ek sal haar vir enigiemand aanbeveel!"
Wilma Ferreira
"Beste fotograaf ooit. Doen soveel moeite, het altyd n glimlag en sy is die nederigheid vanself.... Baie dankie vir die pragtige fotos! Beveel jou vir enigiets en -iemand aan.

Follow me on


Designed by Banadipe Marketing. All rights Reserved. © 2018